The Referendum Party (RP) is delighted at the international criticism which the ANC's racist and ultra-left policies are eliciting. For far too long, the ANC has been able to carry out its nefarious activities under the cover of Nelson Mandela's international reputation. Finally, its chickens are coming home to roost as large parts of the Western world, led by the incoming Trump administration, are rejecting critical race theory and calling a spade a spade.
The timing could not be better for the RP, who are currently promoting their Non-racialism Bill, which will be submitted to parliament shortly and which will render all race-based policy in South Africa illegal. It also makes the fight for Cape Independence significantly easier. As things stand now, international recognition, a key requirement for secession, increasingly looks like a foregone conclusion.
RP leader Phil Craig says, “Suddenly no one is buying the ANC's gaslighting. The pretense that South Africa is abiding by its founding value of non-racialism whilst having more race laws than at any time under Apartheid is fooling no one. The ANC is a racist party, and their mask has slipped. Neither is anyone buying their pathetic charade that 'expropriation where the compensation paid can be nil' is somehow different from 'expropriation without compensation' and in fact an international norm. The ANC is simply pursuing its National Democratic Revolution, and it is risking civil war by illegally undermining property rights in this way. Trump is right to take them on.”
DATE: 3 February 2025
Die Referendum Party (RP) is verheug oor die internasionale kritiek wat die ANC se rassistiese en ultra-linkse beleid uitlok. Te lank al kon die ANC sy skadelike aktiwiteite uitvoer onder die dekmantel van Nelson Mandela se internasionale reputasie. Nou kom die waarheid egter na vore, aangesien groot dele van die Westerse wêreld, gelei deur die komende Trump-administrasie, kritiese ras¬teorie verwerp en dinge by die naam noem.
Die tydsberekening kon nie beter wees vir die RP nie, aangesien hulle tans hul Wet op Nie-Rassigheid bevorder, wat binnekort aan die parlement voorgelê sal word en alle rasgebaseerde beleid in Suid-Afrika onwettig sal maak. Dit maak ook die stryd vir Kaapse Onafhanklikheid aansienlik makliker. Soos sake tans staan, lyk internasionale erkenning – 'n sleutelvereiste vir afstigting – al hoe meer na 'n uitgemaakte saak.
RP-leier Phil Craig sê: “Skielik koop niemand meer die ANC se manipulasie nie. Die voorgee dat Suid-Afrika sy grondwetlike waarde van nie-rassigheid nakom, terwyl daar nou meer rassewette as ooit onder Apartheid is, mislei niemand meer nie. Die ANC is ’n rassistiese party, en hulle masker het afgegly. Niemand val ook vir hul patetiese vertoning dat ‘onteiening waar vergoeding nul kan wees’ enigsins verskil van ‘onteiening sonder vergoeding’ of bloot ’n internasionale norm is nie. Die ANC voer eenvoudig sy Nasionale Demokratiese Revolusie uit en waag ’n burgeroorlog deur eiendomsregte onwettig te ondermyn. Trump is reg om hulle teen te staan.”